Hulp met e-Boeke

HOE OM ‘N EBOEK TE KOOP EN AF TE LAAI?

E-leser:

1.Laai die LAPA Uitgewers eReaderAPP af op jou selfoon of tablet.

Gaan laai dit sommer nou af:

1.Laai die LAPA Uitgewers eReaderAPP af op jou selfoon of tablet.

Gaan laai dit sommer nou af:

2. Teken in met jou Google-rekening of gaan skep ’n nuwe rekening.

3. Koop ‘n e-boek by LAPA (www.lapa.co.za ) en jy sal ‘n “voucher code” ontvang.
Indien jy ‘n Android selfoon of tablet het, gaan na menu in die APP, dan “Redeem voucher”.

4.Tik die voucher code in die APP in en LEES!

Indien jy ‘n Apple selfoon of tablet het, gaan na https://redeem.snapplify.com/. Tik dan die “voucher code” hier in. Teken in by jou rekening en laai die boek af!

Gaan dan na jou APP waar jy ingeteken het met dieselfde besonderhede en lees die e-boek!

Aankope:

1. Teken in by LAPA www.lapa.co.za  

2.  Koop ‘n e-boek met jou kredietkaart of via EFT met jou debietkaart.

3. Klik op “My profiel” (links bo) en klik op “My e-boeke”.

4. Klik op die woord download en kry jou “voucher code”.

5. Tik die “voucher code” in jou LAPA Uitgewers eReader APP in onder die woorde “redeem voucher” en lees jou e-boek!