Wendy Maartens

Wendy Maartens
Wendy se passie is om kinders te help om hulself, hul leefwêreld en mekaar oor kultuurgrense heen beter te verstaan deur die stories van hul komvandaan. Wendy is die enigste jeugboekskrywer in S.A. wat die afgelope dekade 14 versamelbundels van hoogstaande gehalte onder hierdie vaandel gelewer het. Haar kanonisering van volksverhale, legendes en ware stories tot heldeverhale, dierestories en spookstories trap diep spore in die literêre storielandskap van bewaring terwyl sy kinders bemagtig om die uitdagings van elke dag d.m.v. stories die hoof te bied. Wendy beskou haarself as ‘n “keeper of South African legends and folktales”.
Beskou as Rooster Lys

Items 1-12 of 76

Per bladsy
Stel dalende rigting
Beskou as Rooster Lys

Items 1-12 of 76

Per bladsy
Stel dalende rigting