Alexa Steyn

Alexa Steyn

Alexa Steyn is die skrywersnaam van Bets Hoogenboezem wat op haar geboortedorp Modimolle (voorheen Nylstroom) woon. Om te skryf is haar jarelange passie en sy het verskeie skryfskole bygewoon om haarself beter toe te rus. Onder haar suksesse is tydskrifverhale en kleuterstories. Sy glo dat fantasie ’n belangrike ontvlugting vir baie mense bied en dat die romanse as genre ’n positiewe uitwerking het op die leser se psige. Sy is passievol oor die natuur, kyk graag voëls en hou van lees en musiek.

Beskou as Rooster Lys

4 items

Per bladsy
Stel dalende rigting
Beskou as Rooster Lys

4 items

Per bladsy
Stel dalende rigting