Anastasia de Vries

Anastasia de Vries

Anastasia de Vries is ’n skrywer van fiksie en niefiksie. As joernalis het sy ’n Mondi-toekenning vir kreatiewe skryfwerk, die FAK-prys vir ondersoekende joernalistiek en ’n Fedsas-toekenning vir voortreflike onderwysverslaggewing verwerf. Sy is tans ’n dosent by die Universiteit van Wes-Kaapland se departement van Afrikaans en Nederlands.

Beskou as Rooster Lys

1 item

Per bladsy
Stel dalende rigting
Beskou as Rooster Lys

1 item

Per bladsy
Stel dalende rigting