Asia Citro

Asia Citro was eens ’n wetenskaponderwyser met ’n groot liefde vir stories. Haar twee belangstellings het saamgesmelt en die Zinzi en Saffraan-reeks is geskep. Die reeks het al vele toekennings ontvang en Asia se inspirasie vir die skep van die boeke blyk nie vinnig op te klaar nie. Deesdae bly Asia voltyds by die huis terwyl sy skryf aan, onder meer, die Zinzi en Saffraan-reeks.
Beskou as Rooster Lys

6 items

Per bladsy
Stel dalende rigting
Beskou as Rooster Lys

6 items

Per bladsy
Stel dalende rigting