Cass Abrahams

Cass Abrahams

Cass Abrahams is nie verniet bekend as die Koningin van Speserye nie, want sy is ’n spesialis oor Kaaps-Maleise kos en kultuur. Sy het deur die jare haar grootste kos-inspirasie geput deur haar skoonma dop te hou en en leer ook verder graag uit Suid-Afrika se ryk en veelsydige kulture en kostradisies.

Ons kan nie produkte wat ooreenstem met die keuse te vind.