Cecile Archer

Cecile Archer

Weens ’n groot liefde vir Afrikaans, was dit deur die jare Cecile Archer se grootste ideaal om ’n Afrikaanse romanse te skryf, maar sy kon nooit regtig die tyd vind tussen onderwys en huislike pligte nie. Hulle emigreer toe in 1998 na Nieu-Seeland en sy word ’n huisvrou. Dis waar haar debuutromanse, Liefste snip gebore is. Vir die afgelope nege jaar bly sy, haar man en twee kinders aan die Gold Coast in Queensland, Australië. Hulle is mal oor die sonskyn en kulturele rykdom van hierdie land van uiterstes.

Beskou as Rooster Lys

2 items

Per bladsy
Stel dalende rigting
Beskou as Rooster Lys

2 items

Per bladsy
Stel dalende rigting