Ciska Olivier

Ciska Olivier
Ciska Olivier is ’n plaaskind van Namibië, wat in haar eie wêreld van lees en skryf geleef het totdat sy haar eie storieboekheld ontmoet het. Hy het haar hart soos ’n ware heer van ouds oorwin. Hulle woon en werk in Windhoek, maar kamp gereeld. Dis dan wanneer Ciska inspirasie vir nuwe verhale kry. Haar man is haar grootste ondersteuner en vir haar is hul huwelik die pot goud aan die einde van die reënboog. Sy skryf oor liefde wat alles oorwin, want niks kan ooit te sterk wees om ware liefde en geloof te kierang nie. Krummelpap in Parys is haar eerste romanse in die Romanza-reeks.
Beskou as Rooster Lys

7 items

Per bladsy
Stel dalende rigting
Beskou as Rooster Lys

7 items

Per bladsy
Stel dalende rigting