Corne van Rooyen

Corne van Rooyen

Corne van Rooyen is gebore in Pretoria, maar verhuis later na Paulpietersburg, ’n klein dorpie in KwaZulu-Natal, waar sy steeds woon. Ná skool het sy deeltyds gewerk en studeer deur Unisa waar sy haar LLB-graad verwerf het. Sy was nog altyd baie lief vir lees en het van kleintyd al haar eie stories geskryf met die droom om in gewilde skrywers soos Ena Murray en Schalkie van Wyk se voetspore te volg.

Beskou as Rooster Lys

9 items

Per bladsy
Stel dalende rigting
Beskou as Rooster Lys

9 items

Per bladsy
Stel dalende rigting