David Griessel (Illustreerder)

David Griessel is een van die opwindendste jong kunstenaars in Suid-Afrika. Sy werk word gekenmerk deur ’n opwindende mengsel van dagdrome, vreemde kreature, humor en melancholie. Hy het al aan verskeie groep- en solo-uitstallings deelgeneem, en sy illustrasies pryk in kinderboeke soos Wendy Maartens se Die beste Suid-Afrikaanse spookstories. David is in Bloemfontein gebore en getoë, waar hy ’n B.A.-graad in Skone Kunste aan die Universiteit van die Vrystaat voltooi het. Hy woon tans in Kaapstad en is ’n vryskutkunstenaar.

Beskou as Rooster Lys

1 item

Per bladsy
Stel dalende rigting
Beskou as Rooster Lys

1 item

Per bladsy
Stel dalende rigting