Dianne Hofmeyr

Dianne Hofmeyr
Dianne Hofmeyr is een van Suid-Afrika se voorste kinderboekskrywers wat met verskeie pryse vereer is, insluitend die Sanlam Goue toekenning vir jeugliteratuur, wat sy al meer as een keer ontvang het. Haar boeke is in 18 tale vertaal. Sy het in die Wes-Kaap in Suid-Afrika grootgeword waar sy kuns gestudeer het. Sy woon huidiglik saam met haar familie in Londen, Engeland.
Beskou as Rooster Lys

1 item

Per bladsy
Stel dalende rigting
Beskou as Rooster Lys

1 item

Per bladsy
Stel dalende rigting