Dibi Breytenbach

Dibi Breytenbach

Dibi Breytenbach kan nie ’n tyd in haar lewe onthou dat sy nié geskryf het nie. Die lewe wat tussen die buiteblaaie van ’n boek gebeur, is nog al die jare ’n baie belangrike aspek van haar lewe. Sy het egter eers haar hand aan ’n roman gewaag nadat sy haar in haar professie gevestig het. ’n Liefde vir woorde, stories en mense het haar genoop om haar in die regte te bekwaam en sy werk al baie jare in die strafregstelsel, veral met kindersake. Sy het eerstehandse kennis oor hóé die stelsel sy jong slagoffertjies hanteer en hoewel daar baie hartseer en tragedie te vinde is in hierdie omgewing, verstom die kinders haar altyd met hulle deursettingsvermoë en vergewensgesindheid.

Beskou as Rooster Lys

8 items

Per bladsy
Stel dalende rigting
  1. Stom gode (EBOEK)
    Spesiale prys R166,60 Gewone prys R238,00
  2. Blinde gode
    Gradering:
    80%
    Spesiale prys R196,00 Gewone prys R280,00
  3. Blinde gode (EBOEK)
    Spesiale prys R166,60 Gewone prys R238,00
  4. Dowe gode
    Gradering:
    80%
    Spesiale prys R175,00 Gewone prys R250,00
Beskou as Rooster Lys

8 items

Per bladsy
Stel dalende rigting