Didi Potgieter

Didi Potgieter

Didi Potgieter woon op Potchefstroom. Haar eerste Romanza, Leer my liefhê verskyn in Januarie 2014 en daarna sien vele ander Romanzas die lig. Met soveel onvertelde stories in haar kop en hart, hoop sy om dit nog lank te kan doen. Didi wen die ROSA Imbali-toekenning met Liefde vir ’n ridder en was al twee keer ’n finalis vir die ATKV-Woordveertjiesprys vir romanse..

Beskou as Rooster Lys

Items 1-12 of 37

Page
Per bladsy
Stel dalende rigting
Beskou as Rooster Lys

Items 1-12 of 37

Page
Per bladsy
Stel dalende rigting