Dina Botha

Dina Botha

Dina Botha is in Pretoria gebore en woon in Centurion. Sy het vier kinders waarvan twee nog skoolgaande is. Op skool het sy Ena Murray, Elmar Steyn en ander bekende romanskrywers se boeke verslind en gehoop om eendag self ’n skrywer te word. Ná skool het sy egter haar droom om joernalis te word gebêre en ’n IT-kwalifikasie behaal. Twintig jaar later het haar passie vir skryf weer opgevlam en sy het die keer die moed gehad om haar droom met mag en mening na te jaag. Sy het in 2014 haar werk bedank en is nou voltyds ’n skrywer.

Beskou as Rooster Lys

Items 1-12 of 40

Page
Per bladsy
Stel dalende rigting
Beskou as Rooster Lys

Items 1-12 of 40

Page
Per bladsy
Stel dalende rigting