Dirna Ackermann

Dirna Ackermann

Dirna Ackermann is eggenoot, ma en ’n baie trotse ouma. Sy was lank bibliotekaris en het ná die draai van die eeu eers besluit om te begin skryf. Sedert haar tienerjare is sy versot op romanses. Dirna glo met haar hele hart aan die terapeutiese waarde van stories, en voel sy het in haar doel geslaag wanneer die leser die boek met ’n gevoel van welbehae kan neersit. Sy en haar man woon in Brackenfell.

Beskou as Rooster Lys

3 items

Per bladsy
Stel dalende rigting
Beskou as Rooster Lys

3 items

Per bladsy
Stel dalende rigting