Elsa Winckler

Elsa Winckler

Elsa skryf sedert 2008 en sy is mal oor liefdesverhale, veral wanneer ’n soenery betrokke is – tot haar drie kinders se groot verleentheid. Manlief gee gelukkig glad nie om nie.

Wanneer sy nie oor die liefde skryf nie, speel sy met haar kleinkinders, brei of verken een van die baie paadjies langs die see. Saans en naweke sal jy vir haar en haar man voor die televisie kry.

Sy is dol oor haar kinders en versot op haar kleinkinders. Niks verskaf vir haar groter vreugde as om kos te maak vir hulle vir wie sy lief is nie.

Beskou as Rooster Lys

Items 1-12 of 55

Per bladsy
Stel dalende rigting
Beskou as Rooster Lys

Items 1-12 of 55

Per bladsy
Stel dalende rigting