Fanie Viljoen

Fanie Viljoen

Trefferboeke soos Slym, Klou, Betower, Bravo, Lulu, Aksieheld Austin en die Nova-wetenskapfiksiereeks het van Fanie Viljoen ’n huishoudelike naam gemaak. Fanie het in Welkom grootgeword. Hy het op skool reeds in kuns belang gestel, en afgesien van sy bekroonde skryfwerk vir kinders en jongmense, is hy ook ’n illustreerder en visuele kunstenaar. Van sy skilderye het 'n tuiste gevind in Amerika, Australië, Kanada en Brittanje. Sy boeke Betower en Afkop was naaswenners in twee van LAPA se jeugromankompetisies, en hy het al ’n rits ATKV-Woordveertjies ingepalm. Fanie Viljoen woon tans in Bloemfontein. Hy skryf voltyds.

Beskou as Rooster Lys

Items 1-12 of 30

Page
Per bladsy
Stel dalende rigting
Beskou as Rooster Lys

Items 1-12 of 30

Page
Per bladsy
Stel dalende rigting