Henriëtte Boot

Henriëtte Boot

Henriëtte Boot het in 1986 siek geword met skisofrenie. Sy woon in Huis Sonop, ’n groepshuis in Bellville, en is reeds byna 15 jaar lank met dieselfde medikasie gestabiliseer. Sy werk deeltyds by ’n rekenmeester en is betrokke in die gemeenskap en by haar kerk.

Ons kan nie produkte wat ooreenstem met die keuse te vind.