James-Brent Styan

James-Brent Styan
James-Brent Styan het in 2003 as ’n boekhouer gekwalifiseer en daarna sy klerkskap by ’n ouditeursfirma voltooi voordat hy ’n sakejoernalis geword het. Hy het vir jare vir onder meer Finweek, Forbes Africa, Sake24, Fin24, Beeld en Die Burger geskryf en werk tans in kommunikasie. The Bosasa Billions is Styan se vierde boek. Sy ander titels sluit in: 1. Hartebreker: Christiaan Barnard en die eerste hartoorplanting / Heartbreaker: Christiaan Barnard and the first heart transplant 2. Blackout - The Eskom Crisis 3. Steinhoff: Inside SA’s Biggest Corporate Crash.
Beskou as Rooster Lys

6 items

Per bladsy
Stel dalende rigting
Beskou as Rooster Lys

6 items

Per bladsy
Stel dalende rigting