Jeanette Stals

Jeanette Stals

Ná twee ligter romans, Verlief, Verloof, Verdwyn en Om die Berg te klim onder die skuilnaam Cornelia Lemmer verras Jeanette Stals met Katoog, haar eerste speurroman, waarin die hoofkarakters meer as ’n moord moet hanteer omdat hulle ook as mense by hierdie sameloop van omstandighede betrokke is.

Beskou as Rooster Lys

1 item

Per bladsy
Stel dalende rigting
Beskou as Rooster Lys

1 item

Per bladsy
Stel dalende rigting