Jose Palmer & Reinette Lombard

Jose  Palmer & Reinette Lombard

Met jare se ervaring in buitengewone onderwys waar kinders met lees- en spelprobleme sukkel om te leer, wil Jose Palmer en Reinette Lombard met die Leer my lees-reeks ’n liefde vir lees by kinders kweek. Hierdie leesreeks met sy prettige illustrasies is saamgestel sodat dit nie net pret sal wees om te lees nie, maar ook woordeskat en leesbegrip sal bevorder.

Beskou as Rooster Lys

Items 1-12 of 72

Per bladsy
Stel dalende rigting
Beskou as Rooster Lys

Items 1-12 of 72

Per bladsy
Stel dalende rigting