Juanita Aggenbach

Juanita Aggenbach

Juanita Aggenbach se debuutboek, "Dis my geheim", wat ʼn topverkoper was, is in 2012 gepubliseer. "Op die horison" ver is haar eerste romanse in die Romanza-reeks en ʼn derde boek is spoedig op pad. Wanneer sy nie skryf nie, is sy ʼn deeltydse kriminologiedosent, en speel sy graag kitaar en klavier. Sy leef haar skryf- en musiektalent uit, uit dankbaarheid vir die Here vir wie sy baie lief is. Sy is ʼn huishen en op haar gelukkigste wanneer sy tyd met haar man en twee dogters in hulle huis in Durbanville spandeer.

Beskou as Rooster Lys

1 item

Per bladsy
Stel dalende rigting
Beskou as Rooster Lys

1 item

Per bladsy
Stel dalende rigting