Karen Adendorff

Karen Adendorff

Karen Adendorff is 'n uitgewer by LAPA, maar het ook vele van haar eie topverkopers die lig laat sien: Brei vir die gesin (samesteller, 2008), Hekel vir die lekker (samesteller, 2009), Hekel nog lekkerder (samesteller, 2011), Naaldwerkinspirasies (2010), 35 Kruisiesteekpatrone (2012), Mooi met weggooi (2012), Mal oor Mosaïek (samesteller, 2012) en meer onlangs Juwele (2013). Buiten haar publikasies was sy ook die aanbieder van kreatiewe herwinningsprojekte op Droomhuis (kykNet), het sy onlangs haar eie onderneming – HankiDori – begin, en lewer sy maandelikse handwerkbydraes vir Vrouekeur.

Beskou as Rooster Lys

3 items

Per bladsy
Stel dalende rigting
Beskou as Rooster Lys

3 items

Per bladsy
Stel dalende rigting