Kobus Geldenhuys (Vertaler)

Kobus Geldenhuys (Vertaler)
Kobus Geldenhuys is in die Noord-Kaap gebore en het eers op vier die eerste keer reën gesien. Daarom hardloop hy steeds buitentoe wanneer daar ‘n paar druppels begin val! Hy het die laaste twee boeke in die Harry Potter-reeks vertaal en dis vir hom heerlik om weer een van J.K. Rowling se boeke te vertaal.
Beskou as Rooster Lys

1 item

Per bladsy
Stel dalende rigting
Beskou as Rooster Lys

1 item

Per bladsy
Stel dalende rigting