Marie Spruyt

Marie Spruyt
Marie Spruyt werk met woorde sedert sy ’n potlood kon vashou. Na haar uittrede uit die akademiese wêreld het sy gaan reis en by elke rusplek ’n storie raakgeloop. Stillewe is een so ’n storie wat sy in Italië gaan haal het. Sy leef en werk waar haar hart ’n vasstapplek kry.
Beskou as Rooster Lys

2 items

Per bladsy
Stel dalende rigting
Beskou as Rooster Lys

2 items

Per bladsy
Stel dalende rigting