Mariël Le Roux

Mariël Le Roux debuteer in 2007 met Wilhelmina: kampkind op Java. In 2010 verwerf sy tweede prys in die Sanlam Groot Romanwedstryd met haar roman, Die naamlose. Klara (2013) en Isabella (2017) volg. Marielle het lank Verpleeg- en Verloskunde doseer aan onder meer die Universiteit van Wes-Kaap. Sy het in 2008 afgetree, maar gou moeg geraak van stilsit. Sy en haar man woon nou in Durbanville.
Beskou as Rooster Lys

2 items

Per bladsy
Stel dalende rigting
Beskou as Rooster Lys

2 items

Per bladsy
Stel dalende rigting