Marijke Greeff

Marijke Greeff

Marijke Greeff is ‘n gekwalifiseerde bibliotekaris wat begin skryf het toe sy nie meer in ‘n biblioteek kon werk nie. Marijke het al verskeie romanses geskryf. Sy het met Esmeralde die LAPA-Liefdesverhaal-kompetisie gewen. Vir Seerower vir Shakira is sy met ‘n ATKV-Woordveertjie vir romanses bekroon. Agter maskers is haar eerste SuperRomanza. Sy werk deesdae by Eskom en skryf deeltyds.

Beskou as Rooster Lys

4 items

Per bladsy
Stel dalende rigting
Beskou as Rooster Lys

4 items

Per bladsy
Stel dalende rigting