Nadia de Kock & Hilda Steyn

Nadia de Kock & Hilda Steyn
Nadia de Kock is ’n skrywer van Johannesburg en het twee romans op haar kerfstok. Haar derde roman, Die wolkversamelaars, verskyn in 2019. Sy skryf gereeld artikels en kortverhale vir vrouetydskrifte. Nadia glo vas in die towerkrag van die digkuns, die vrede wat te vind is in die natuur, en in die helende krag van hekel. Hilda Steyn is ’n bekende hekelontwerper van Pretoria. Gelouter deur die lewe kap sy vir haar ’n nuwe, gelukkiger paadjie uit met behulp van haar eindelose kreatiwiteit. Haar patrone word wêreldwyd geniet.
Beskou as Rooster Lys

4 items

Per bladsy
Stel dalende rigting
Beskou as Rooster Lys

4 items

Per bladsy
Stel dalende rigting