Nanette van Rooyen

Nanette van Rooyen

Nanette van Rooyen is ’n bekende en gewilde skrywer vir volwassenes en kinders. Benewens die eerste prys in LAPA se jeugromanwedstryd vir 2011, is haar kortverhaaldebuut, Om te vlerk (2002), met die RAU-Mardene Marais-prys bekroon, sy was in 1999 die wenner van die De Kat-vonkfiksiekompetisie, en sy het ook in 1996 ’n ATKV-kinderboektoekenning ingepalm. Sy het haar meestersgraad in kreatiewe skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad onder toesig van prof. Etienne van Heerden gedoen. Sy is getroud met Rudi en het twee dogters, Sabina en Leah. Haar jongste prenteboek, Leah se meermin, het verlede jaar by LAPA Uitgewers verskyn.

Beskou as Rooster Lys

2 items

Per bladsy
Stel dalende rigting
Beskou as Rooster Lys

2 items

Per bladsy
Stel dalende rigting