Nerine le Roux

Nerine le Roux

Nerine le Roux woon saam met haar man en twee dogters in Pretoria. Hulle reis graag en deel ’n liefde vir geskiedenis. Sy is mal oor stories en mense. Sy glo liefde is belangrik in alle mense se lewe en wil graag altyd ’n gelukkige einde vir elke storie hê. Humor is ’n belangrike deel van haar lewe, wat sy ook met die res van haar gesin deel. Sy hou van stap en kuier, en werk graag in haar tuin, maar as sy aan die skryf is, moet al hierdie dinge eers wag. Haar ouers is haar grootste ondersteuners en kan nie wag om haar boeke onder oë te kry nie.

Beskou as Rooster Lys

4 items

Per bladsy
Stel dalende rigting
Beskou as Rooster Lys

4 items

Per bladsy
Stel dalende rigting