Réney Warrington

Réney Warrington

Réney Warrington is ʼn Suid-Afrikaanse skrywer, filmresensent, kunstenaar en kurator. Sy bly al amper 20 jaar in haar geliefde Johannesburg, maar omdat haar pa ’n bankbestuurder was, het sy wel grootgeword in klein dorpies en het ’n voorliefde vir hulle ontwikkel. Réney het al naam gemaak as fotograaf, met twee solo-uitstallings en talle groepuitstallings agter haar naam. Sy resenseer films vir LitNet, bespreek gereeld films op TV en was reeds drie maal in ’n ry beoordelaar by die Silwerskermfees. As galerykurator het sy al gewerk saam met Roger Ballen, Jodi Bieber, Obie Oberholzer en Hannelie Coetzee. Smit Motors is haar tweede roman. Sy is baie aktief die internet, veral op LitNet en het ’n aktiewe webruimte en stuur baie gereeld nuusbriewe aan haar volgelinge.

Beskou as Rooster Lys

2 items

Per bladsy
Stel dalende rigting
Beskou as Rooster Lys

2 items

Per bladsy
Stel dalende rigting