Rina Burger

Rina Burger

Rina Burger is ’n plaaslike kunstenaar en illustreerder. Sy staan reeds die afgelope 40 jaar in die onderwys en bied ook privaatkunsklasse, waarin sy mense in verskillende media en genres onderrig, aan. Haar gunsteling aanhaling is: "There is a fountain of youth: it is your mind, your talents, the creativity you bring to your life and the lives of people you love. When you learn to tap this source, you will truly have defeated age." Sophia Loren

Ons kan nie produkte wat ooreenstem met die keuse te vind.