SD Fourie

SD Fourie
SD Fourie is die skrywer van verskeie radiodramas, rubrieke, kortverhale en kontreiverhale. Haar debuutroman, Die Lanternswaaier, en sy opvolg, Die dooies leef, is beide op rsg voorgelees. Die Lanternswaaier is ook in Nederlands vertaal. Sy is ’n boorling van die Strandveld, die streek wat strek vanaf die mond van die Kleinrivier tot by die mond van die Breederivier.
Beskou as Rooster Lys

1 item

Per bladsy
Stel dalende rigting
Beskou as Rooster Lys

1 item

Per bladsy
Stel dalende rigting