Sylvia Bishop

Sylvia Bishop

Sylvia Bishop het onlangs aan Oxford gegradueer. Sy is ’n komediant, en een helfte van die musikale duo Peablossom Cabaret. Olivia se olifant is haar eerste boek, en sy hoop dit gaan die eerste van vele sjarmante stories vir jong lesers wees.

Beskou as Rooster Lys

1 item

Per bladsy
Stel dalende rigting
Beskou as Rooster Lys

1 item

Per bladsy
Stel dalende rigting