Tenita Kidelo

Tenita Kidelo is ’n goeie dosis Boland en Karoo wat nie maklik skrik vir ’n modder bad en stofpaaie nie. Sy geniet dit om weggevoer te word na ’n wêreld van adrenalien, vlinders en al daai ander dinge wat jou maag in knoppe laat. Sy hoop om nog op vele ekspedisies saam met haar leser te gaan.

Beskou as Rooster Lys

1 item

Per bladsy
Stel dalende rigting
Beskou as Rooster Lys

1 item

Per bladsy
Stel dalende rigting