Thea Holland

Thea Holland

Thea Holland woon by die see en doen vertaalwerk om die pot aan die kook te hou. Wanneer sy tyd het, skilder sy “met meer geesdrif as talent”, want sy glo dit laat haar beter skryf. Natuurlik is sy baie lief vir skryf, maar lees ook kompulsief. Sy luister graag na ou Amerikaanse blues en hou ook van haar bure se musiek. Sy is lief vir kerrie wat so sterk is dat dit jou ooghare afskroei, en die ongelooflike sjokoladekoek wat haar skoondogter bak. Daarby is sy baie erg oor haar seun en sy gesin.

Beskou as Rooster Lys

2 items

Per bladsy
Stel dalende rigting
Beskou as Rooster Lys

2 items

Per bladsy
Stel dalende rigting