Theresa van Baalen

Theresa van Baalen

Theresa van Baalen se eerste twee prenteboekpublikasies, Aspris-krokkedis en Karla Krullebol, is albei met ATKV-kinderboektoekennings bekroon. Aspriskrokkedis het ook in 2012 die Tienie Hollowaymedalje vir Kleuterliteratuur ontvang. Theresa is veral bekend as skrywer van die gewilde Sanri Steyn-reeks. Sy het al in ander genres ook geskryf, maar kinderstories sal altyd haar eerste liefde wees. Sy het onlangs begin om haarself te leer kitaar speel, maar sal liewer nie haar rekenaar permanent vir ’n kitaar verruil nie.

Beskou as Rooster Lys

Items 1-12 of 39

Page
Per bladsy
Stel dalende rigting
Beskou as Rooster Lys

Items 1-12 of 39

Page
Per bladsy
Stel dalende rigting