Waldimar Pelser

Waldimar Pelser
Waldimar Pelser is redakteur van die Sondagkoerant Rapport. Hy is al drie keer met ’n ATKV-Mediaveertjie as beste aanbieder van ’n nuus- of aktualiteitsprogram bekroon. Voor sy joernalistieke loopbaan het hy in die regte en die joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch gestudeer en daarna ’n meestersgraad aan die Oxford-universiteit in Engeland verwerf.
Beskou as Rooster Lys

2 items

Per bladsy
Stel dalende rigting
Beskou as Rooster Lys

2 items

Per bladsy
Stel dalende rigting