Alice se Ierse sprokie (EBOEK)

Gradering:
90% of 100
Geen
Alice se Ierse sprokiel (EBOEK)
ISBN
9780799389166
R81,00
Skrywer(s):
Toe ? sesjarige tweeling by die kleuterskool inskryf, raak Alice dadelik op hulle verlief. Die wewenaar-pa, Sean O’Connor, wat lyk soos ? beneukte Viking-afstammeling, is egter die probleem. Hy en sy perfekte aanstaande glo slegs aan die harde realiteit en nie in Alice se sprokies nie. 
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening