Altyd net jy

Gradering:
60% of 100
Geen
Altyd net jy
In voorraad
ISBN
9780799395525
R95,00
Skrywer(s):
Vir ’n dekade lank pas Leah haar hart op en maak seker niemand kan haar seermaak nie. Maar binne ’n paar uur het Max deur al haar skanse gebreek, want hy ken haar beter as enigiemand anders. Hy is haar sielsgenoot.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening