Bastian Blom en die magtige moerasmonster (EBOEK)

Geen
Bastian Blom en die magtige moerasmonster (EBOEK)
ISBN
9780799362206
R115,00
Skrywer(s):
Bastian is al gewoond daaraan dat vreemde dinge in sy pa se antiekwinkel gebeur.
Maar dis die eerste keer dat daar geheimsinnige, nat voetspore verskyn. 
En Bastian is seker dit het iets te doen met die outydse rolprentkamera wat sy pa gekoop het ...

Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening