Bastian Blom en die woedende weerwolf (EBOEK)

Geen
Bastian Blom en die woedende weerwolf (EBOEK)
ISBN
9780799362213
R107,00
Skrywer(s):
Bastian is al gewoond daaraan dat vreemde klante in sy pa se antiekwinkel opduik.
Maar hierdie keer is daar ’n harige besoeker wat vir die volmaan tjank ... Bastian moet help om die raaisel op te los rondom twee families wat al jare lank in ’n geveg gewikkel is. 
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening