Bertie Blikbrein

In voorraad
ISBN
9780799351194-cfg
R98,00
Skrywer(s):
Nico se pa is 'n uitvinder. Hy het al baie vreemde dinge ontwerp ... Haarjel wat van kleur verander. 'n Stoel wat jou kielie as jy aan die slaap raak. Selfs sandale wat jou toonnaels knip! Maar sy nuutste uitvinding is die heel beste. Dis 'n regte, egte robot! Bertie Blikbrein kan praat, somme doen en selfs grappies vertel. 
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening