Borrels (EBOEK)

Geen
Borrels (EBOEK)
ISBN
9780799362077
R90,00
Skrywer(s):
Ontmoet vir Borrels! Sy is die nuwe meisie in Christo en Nelson se klas. Dit is nie net haar naam wat vreemd is nie ... Borrels dra skulpe in haar hare. Sy bring haar goudvis saam skool toe. En sy het ’n GROOT geheim ...
 
Ontdek hoeveel pret dit kan wees as die nuwe meisie in jou klas ’n meermin is! ’n Verbeeldingryke storie met ’n bewaringstema, ideaal vir beginnerlesers.

Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening