Braai-geskenkpak Kompetisie

Wen ‘n lekker braai-geskenkpak ter waarde van R2000! Hierdie geskenkpak sluit in uitstekende wyn van Smooth Vines, kookboeke van LAPA Uitgewers en Penguin Random House en ‘n oulike braaiboks ideaal vir enige bobaas-braaier! Voltooi die kompetisievorm voor 30 September 2021 om in te skryf. Bepalings en voorwaardes geld.