Bosveldparadys se nuwe sjef & Soeter as sjokoladekoek (RomanzaLiefde)

Geen
Bosveldparadys se nuwe sjef & Soeter as sjokoladekoek (RomanzaLiefde)
ISBN
9780799393613
R29,99
Louise het een vereiste vir die volgende man in haar lewe: om haar seun lief te hê soos ’n eie kind. Hierdie mag dalk haar tweede kans met Tinus wees, maar hy is banger vir kinders as die duiwel vir ’n slypsteen. Sal hul liefde die wankelrige eerste treë oorleef? BONUSKORTVERHAAL: Soeter as sjokoladekoek – Susan Olivier Lindie kyk na die naambordjie bokant die blink glasvensters. Lekkerbekkiebakkery. Sy het nie so ʼn oase tussen twee plattelandse dorpies verwag nie. Ook nie die blonde breedgeskouerde reus in ʼn netjiese wit oopslaanhemp en jeans nie. Al wat hy kortkom is ʼn voorskoot, dan lyk hy soos haar droomman.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening