Afspraak vir twee & Altyd ’n antwoord (RomanzaLiefde)

Geen
Afspraak vir twee & Altyd ’n antwoord (RomanzaLiefde)
ISBN
9780799394641
R35,00
Skrywer(s):
Afspraak vir twee – Louise Minnaar Lelanie weet sy moenie moed verloor nie. Iewers wag die perfekte man nog vir haar. Sy het nie verwag dat hy by die spreekkamer sal instap en vir haar glimlag met mooi lagplooitjies om sy oë en sy dogtertjie op sy heup nie. BONUSKORTVERHAAL! Altyd ’n antwoord – Annarie Linde Nadien weet haar vakansie is ’n teleurstelling maar nou staan sy in die arms van Jan-Karel en hy sit sy mond op hare: teer verkennend oortuigend en in beheer. Die loerie roep verskrik daar naby maar Jan-Karel steur hom nie daaraan nie. Nie voor sy uitasem in sy arms staan en bewe nie. Skoon uit haar doodloopstraat uit.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ons het gevind dat ander produkte wat jy graag sou wou!