Gelykbreek-liefde & Vlinderveeg (EBOEK)

Geen
Gelykbreek-liefde & Vlinderveeg
ISBN
9780799392135
R29,99
Behati draai om en sien ’n man net binne die deur. Dit is onmoontlik om hom mis te kyk en die geur van sy naskeermiddel tref haar onmiddellik. Dit is asof die volle prentjie haar in 4D oorrompel. ’n Verraderlike rukbeweging ontsnap uit haar bors. BONUSKORTVERHAAL! Vlinderveeg − Wilreza Smit-Theron Simon se groot liggaam verslap. Sy arms gaan soos ’n hek oop en trek haar styf teen hom vas. Deur die dun hemp kan Nika die onreëlmatige klop van sy hart hoor. Hy lig haar ken met sy wysvinger en eis dan haar lippe met ’n smeulende aanslag op.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening