In sonskyn en storms (EBOEK)

Geen
In sonskyn en storms (EBOEK)
ISBN
9780639600185
R213,00
Skrywer(s):
Esperanze erf haar pa se plaas, maar sukkel om dit ná sy dood alleen behoorlik te bestuur. Dinge gaan al meer agteruit. Maar toe daag Sebastian op met ’n brief waarin haar pa sê hy gee die plaas vir hom. Haar buurman Jean wil ook die plaas hê. Hy en Sebastian probeer albei haar guns wen ter wille van die plaas wat hulle wil hê, en smeer mekaar swart by haar. Esperanze vertrou nie vir Sebastian nie, en sy voel jammer vir Jean, wat ook sy ouers onlangs verloor het. Maar sy is nie verlief op hom nie. Sy raak al meer verlief op Sebastian wat sy gewig ingooi op die plaas, altyd in beheer lyk en oplossings vir die probleme het. Maar hy kuier ook by Berthina van ’n naburige plaas …
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening