’n Man soos Lodewijk (EBOEK)

Geen
'n Man soos Lodewijk (EBOEK)
ISBN
9780799388510
R81,00
Kon dit nie maar ’n ouer tannie gewees het wat langs Lucy intrek nie? Of ’n stil skrywer? Nou is dit Lodewijk met sy breë skouers, glimlag en lieflike lang lyf. Sy wil trou met ’n kultureel-verfynde man, maar sy kan nie vir Lodewijk uit haar gedagtes kry nie.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening